Testimonials

"Hi Toy

 

It is with great excitement that I write – I have just been accepted to study toward my Masters Degree in interaction design in Sweden!!

 

I just wanted to thank you for all your help and advice in reaching this goal, you have been instrumental in me achieving it.

 

Thanks again."

Quentin Duncan, Sweden

"Toy, baie dankie vir vandag se sessie.  Dit was wonderlik en presies wat ek nodig gehad het. Dit voel so spesiaal om my gawe te ontdek, ek kry sommer trane in my oë.  Dit voel soos om 'n baie kosbare geskenk te kry soos my eerste splinternuwe fiets - ek wil net die heeltyd daarna kyk en dit koester en bewonder.

 

Ek voel nog altyd in my werk dit maak nie saak hoe hard ek werk nie, dis net nie goed genoeg nie.  Ek verstaan vandag presies hoekom.

 

Sien uit na volgende week.

 

Baie baie dankie vir jou leiding."

Margariet Lumgair, Hartbeespoort

"Toy, om jou as coach te gevind het, was ‘n gawe van GOD en ek is baie dankbaar vir HOM en vir jou. Ek voel altyd stukke beter na ons sessies."

Dieter Von Mansberg, Benoni

"Baie dankie weereens vir al jou hulp en ondersteuning – ek sou defnitief die laaste 2 weke opgegee het as ek nie aan jou moes raporteer het nie. Ek het al soveel geleer by jou en wou net sê baie baie dankie vir alles tot dusver!"

Nadine Salzmann, Broederstroom